Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:02:54
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Oerwonde van kindertrauma hoort ook op verhoog
21/09/2023 Duración: 12min“Die meeste van ons se oerwonde lê in ons kinderjare, nes Herman sʼn. Hy is net braaf genoeg om so blatant en eerlik daaroor te wees," sê Margit Meyer-Rödenbeck oor die verhoogverwerking van Herman Lategan se blitsverkoperboek, 'Hoerkind'. Maroela Media
-
Grapjas TikTokkers laat Afrikaanses skater
21/09/2023 Duración: 13min“Die grappies is geskoei op werklike gebeure in ʼn huwelik, en daarom vind mense aanklank daarby," vertel QMan en Borrie aan Maroela Media. Maroela Media
-
Só wil organisasie Alzheimers-pasiënte se lewensgehalte verbeter
20/09/2023 Duración: 19minMaroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Welma Geldenhuys, senior maatskaplike werker by Adasa se Gautengse-tak, oor die belangrikheid van hulp en ondersteuningsnetwerke wanneer dit by die stryd teen dié tipe siektes kom. Maroela Media
-
ʼn Liggie vir elke bui
20/09/2023 Duración: 05min“Beligting is een van die belangrikste dekorelemente wat jy in en om jou huis kan aanbring.” Maroela Media
-
Chinese Christen versprei Bybels te midde van digitale vervolging
18/09/2023 Duración: 11minMaroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suid-Afrika, gesels oor digitale vervolging van Christene, wat dit behels en die situasie in China bespreek. Elizabeth het ook die getuienis van Ming gedeel wat steeds Bybels versprei in sy land te midde van digitale vervolging. Maroela Media
-
Debuutalbum ‘onverdiende guns’ vir ‘Die Kaplyn’ se Ilán
18/09/2023 Duración: 19min“Hierdie album is stukke van my, my geskiedenis, drome en kosbare mense wat inspraak het in my lewe.” Maroela Media
-
Sangers slaggereed vir groot makietie, rugby by GrootJol
18/09/2023 Duración: 02minVan die land se grootste Afrikaanse kunstenaars soos Riaan Benadé, Appel, Ricus Nel, Bok van Blerk, Jay, Demi Lee Moore, Dodo Nyoka, Eloff, Lianie May, Karlien van Jaarsveld en Samantha Leonard, is slaggereed om op 23 September die Voortrekkermonument op horings te neem. Maroela Media
-
Luister: Tobie Cronjé oor vyf dekades as akteur, grapjas
17/09/2023 Duración: 22minTobie Cronjé het met Maroela Media oor sy loopbaan, lewe en nuwe fliek, “Hans steek die Rubicon oor”, gesels. Maroela Media
-
Joshua na die Reën wil harte boei, musikale brûe bou
15/09/2023 Duración: 10min“My albums is deel van my storie en in die afgelope vier haar het baie in my lewe gebeur wat vasgevang moes word.” Maroela Media
-
Vernuwing, vooruitgang vir André Schwartz
15/09/2023 Duración: 22min“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.” Maroela Media
-
ʼn Dekorgier vir elke seisoen
14/09/2023 Duración: 04min“Seisoensverandering is ʼn uitstekende tyd om jou dekor te verander – so sal jou leefruimte altyd vars en nuut voel.” Maroela Media
-
Jong sangeres deel getuienis oor seldsame sindroom
13/09/2023 Duración: 09minOp 21 Desember 2017 het Tamlyn Wessels se lewe onherroeplik verander toe ʼn seldsame sindroom by haar gediagnoseer is en sy agt maande in ʼn hospitaal moes deurbring. Maroela Media
-
Alzheimer se siekte 'n reis van liefde, geduld en begrip
12/09/2023 Duración: 16minMaroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die eerste episode praat ons met dr. Susan Coetzer, ʼn geriatriese spesialis, by haar private praktyk in Johannesburg oor wat dié siekte behels, wat die behandeling en voorkomingsmoontlikhede is, asook oor die geloofwaardigheid van genetiese Alzheimer opsporingstoetse. Maroela Media
-
Robbie Wessels se ode aan die Bokke
08/09/2023 Duración: 09min“Wanneer jy in ’n volksvreemde land is, en nie voel dat jou eie land daar is nie, het musiek die mag om jou te laat voel dat jy by die huis is, dat die hele land agter jou staan.” Maroela Media
-
ʼn Kykie na die eiendomsmark
07/09/2023 Duración: 02minDie eiendomsmark sal vir die res van die jaar gedemp bly weens ekonomiese groei wat afneem, laer lone en die toename van lewenskoste. Maroela Media
-
Op die verhoog kan Nádine weer asemhaal
06/09/2023 Duración: 12minOndanks die persoonlike uitdagings en onstuimige waters wat die sangeres Nádine die afgelope jaar moes trotseer, hou sy haar gesig na die son gedraai en floreer sy as kunstenaar en entrepreneur. Maroela Media
-
Die MOS beklemtoon omarming van die uniekheid van leerders en mense.
05/09/2023 Duración: 14minDie MOS beklemtoon omarming van die uniekheid van leerders en mense. Maroela Media
-
Riaan Grobler maak hart oop oor bipolêre depressie
31/08/2023 Duración: 19min“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.” Maroela Media
-
Knap só jou huis op voordat jy verkoop
30/08/2023 Duración: 02min“Om jou huis te stileer vir verkope, beteken nie dat jy geld moet spandeer of ʼn oog vir dekor hoef te hê nie.” Maroela Media
-
VatVas se drie generasies musikante laat voete jeuk
29/08/2023 Duración: 12min“Langarmdans is iets wat vir ʼn tyd lank nie onder jong mense gewild was nie, maar ons sien dat dit weer al hoe meer onder die jongklomp posvat.” Maroela Media