Maroela-onderhoude

Chinese Christen versprei Bybels te midde van digitale vervolging

Informações:

Sinopsis

Maroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suid-Afrika, gesels oor digitale vervolging van Christene, wat dit behels en die situasie in China bespreek. Elizabeth het ook die getuienis van Ming gedeel wat steeds Bybels versprei in sy land te midde van digitale vervolging. Maroela Media