Maroela-onderhoude

Oerwonde van kindertrauma hoort ook op verhoog

Informações:

Sinopsis

“Die meeste van ons se oerwonde lê in ons kinderjare, nes Herman sʼn. Hy is net braaf genoeg om so blatant en eerlik daaroor te wees," sê Margit Meyer-Rödenbeck oor die verhoogverwerking van Herman Lategan se blitsverkoperboek, 'Hoerkind'. Maroela Media