Maroela-onderhoude

Só wil organisasie Alzheimers-pasiënte se lewensgehalte verbeter

Informações:

Sinopsis

Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Welma Geldenhuys, senior maatskaplike werker by Adasa se Gautengse-tak, oor die belangrikheid van hulp en ondersteuningsnetwerke wanneer dit by die stryd teen dié tipe siektes kom. Maroela Media