Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 31:02:54
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Wat is wanvoeding en kan dit voorkom word?
07/03/2024 Duración: 10minIn dié reeks gesels Maroela Media met kenners oor voeding van jong kinders, hoe wanvoeding kinders se algehele gesondheid beïnvloed en hoe ouers kan help om daarteen te waak. Maroela Media
-
Jo Black oor rol as vlerksleepvriend, nuwe musiek en buitelandse konserte
06/03/2024 Duración: 10min“Agter die skerms is dinge snaaks en my raad is meer direk, maar as die kameras rol, kies ek my woorde mooi om nie te klink of ek hom te hard uittrap nie, maar ook dat dit nie moet klink asof ek ʼn gunsteling het nie.” Maroela Media
-
Mike Bolhuis gee raad oor slenters
29/02/2024 Duración: 31minTientalle mense bevind hulself vandag verstrengel in slenters, en dít sonder om te weet hoe hulle hulself daaruit gaan wikkel. Mike Bolhuis gee raad. Maroela Media
-
Dozi sing weer ná ʼn dekade
29/02/2024 Duración: 14minDozi het gedink hy is klaar met musiek, maar die musiekbedryf was nog glad nie klaar met hom nie. Maroela Media
-
Oorwurm-treffer plaas kollig op nuwe Afrikaanse duo
28/02/2024 Duración: 12min“Ons het gedink daar is genoeg mense om te luister na verskillende tipes musiek, so ons sal waarskynlik iemand kry wat van ons musiek hou, en dit het ten goede meegewerk.” Maroela Media
-
‘Frankie & Felipé’ se Solomon wil ‘mooi kant van lewe wys’
28/02/2024 Duración: 11min“Ons het aan die kombuistafel gesit en besluit ons moet begin werk skep toe die saadjie vir die fliek geplant is.” Maroela Media
-
‘Lisa met die rooi hare’, SA’ners se gunsteling internetrabbedoe
28/02/2024 Duración: 09minVandag, ʼn hele paar jaar later, bly sy dalk nie meer in haar Potchefstroomse ouerhuis nie, maar die liefde wat sy destyds vir humoristiese video’s ontwikkel het, brand steeds in haar hart. Maroela Media
-
Só verweef rolprentmaak veelsydige Lika se passies
23/02/2024 Duración: 07min“Dit was nogal vreesaanjaend en beslis ʼn vuurdoop vir my. Ek kyk nou in ʼn heel ander lig na gesoute regisseurs en dink: hoe op dees aarde doen julle dit oor en oor.” Maroela Media
-
Werner Olckers gedryf deur passie vir musiek, storievertel
23/02/2024 Duración: 15min“Daar is meriete en kuns in alles, van klassieke musiek tot Rina Hugo se treffers tot metal musiek. Ek geniet dit verskriklik om alles te ontleed.” Maroela Media
-
Liedjieskrywer vind haarself in Afrikaans
19/02/2024 Duración: 09min“Nou luister ek verskriklik baie Afrikaanse musiek, kyk Afrikaanse rolprente en lees Afrikaanse boeke. Dit is dinge wat ek ook nooit voorheen gedoen het nie.” Maroela Media
-
Steve skryf roerende liedjie vir sy skattige Romy-Lee
15/02/2024 Duración: 22min“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.” Maroela Media
-
Franja, Ruan sing oor liefde vir SA
12/02/2024 Duración: 13min“Dis ʼn voorreg om so ʼn groot projek saam met jou sussie te kan aanpak. Ek dink nie baie mense kry die voorreg om as familie so te kan saamwerk nie en ons verstaan mekaar so goed.” Maroela Media
-
‘Bravo’ se Ewan Strydom leef nou TV-passie uit
04/02/2024 Duración: 15min“Ek was net op ʼn punt waar ek besef het dat ek op my passie moet begin fokus. Alhoewel dit ʼn moeilike besluit was, glo ek dit was die regte besluit.” Maroela Media
-
‘Wys jou vleis’-broekies maak Boerboel volksbesit
02/02/2024 Duración: 23minVolgens die mede-eienaar van die Boerboel-klerereeks is die oorspronklike Boerboel-broekie, wat as die PT-broekie bekend staan, geskoei op ʼn patroon van sy oupa se grassnybroekie, “ʼn stokou broekie wat ek net so fabriek toe gestuur het”. Maroela Media
-
Saarkie se Adèle rock nou ook op haar eie
02/02/2024 Duración: 10min“Ek raak nou ouer, so ek kan nie meer net altyd in ʼn rock band speel nie,” skerts sy in Maroela Media se ateljee. Maroela Media
-
‘Wees self gelukkig voor jy liefde soek,’ sê Brendan
02/02/2024 Duración: 13min“Jy kan nie verwag dat jou vrou of man jou gelukkig moet maak nie, jy moet eers daardie geluk in jouself vind.” Maroela Media
-
Niks keer ‘Die Brug’ se Iana
01/02/2024 Duración: 07minSy erken dat sy geskok was toe Robert, wat uiteindelik as wenner oor die brug gestap het, besluit het om eerder nie sy wengeld met die res van die deelnemers te deel nie. Maroela Media
-
Bid vir Jemen
29/01/2024 Duración: 13minDit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees. Volgens Elizabeth Botha, mediabeampte van Geopende Deure Suider-Afrika, beklee Jemen tans die vyfde posisie op Geopende Deure se 2024 Wêreldwaarnemingslys wat op 17 Januarie uitgereik is. Sy gee die getuienis van Saleh*, ʼn Christen in Jemen. Hy is ʼn Jemenitiese Christen wat ʼn netwerk van huiskerke in die land begin het. Maroela Media
-
Groot FM-duo praat oor liefde vir klankgolwe
18/01/2024 Duración: 24minGetroue luisteraars van dié gemeenskapsradiostasie is al teen die tyd vertroud met die stemme van die twee omroepers wat weeksoggende verkeer op pad werk toe ligter maak. Maroela Media
-
Musiek, klankbane is Wesley West se kos
12/01/2024 Duración: 20minWesley West is as musikant en liedjieskrywer besig om al dieper wortel te skiet in die Suid-Afrikaanse musiek- en rolprentbedryf. Leonie Bezuidenhout van Maroela Media het met hom oor sy liefde vir rolprentmusiek gesels. Maroela Media