Maroela-onderhoude

Werner Olckers gedryf deur passie vir musiek, storievertel

Informações:

Sinopsis

“Daar is meriete en kuns in alles, van klassieke musiek tot Rina Hugo se treffers tot metal musiek. Ek geniet dit verskriklik om alles te ontleed.” Maroela Media