Maroela-onderhoude

‘Lisa met die rooi hare’, SA’ners se gunsteling internetrabbedoe

Informações:

Sinopsis

Vandag, ʼn hele paar jaar later, bly sy dalk nie meer in haar Potchefstroomse ouerhuis nie, maar die liefde wat sy destyds vir humoristiese video’s ontwikkel het, brand steeds in haar hart. Maroela Media