Maroela-onderhoude

Steve skryf roerende liedjie vir sy skattige Romy-Lee

Informações:

Sinopsis

“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.” Maroela Media