Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 37:16:01
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap
07/05/2024 Duración: 05minGerhard Schutte, voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum gesels oor bek-en-klouseer wat die Oos-Kaap tref. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
07/05/2024 Duración: 07minWarick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die rol van die nuwe hawevereniging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
07/05/2024 Duración: 06minColin Strumpher van BetterBond gesels oor agterstallig verbandpaaiemente. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amazon maak sy deure in SA oop
07/05/2024 Duración: 09minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Amazon wat sy deure in SA oop maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
07/05/2024 Duración: 09minJebb McIntosh, uitvoerende hoof van CDH gesels oor voertuie wat in SA verkoop word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jou geld het vir 'n slag gegroei in Suid-Afrika
07/05/2024 Duración: 06minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de Mei 2024
07/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tegnologie kan motorongelukke verminder
06/05/2024 Duración: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
06/05/2024 Duración: 08minLeon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin
06/05/2024 Duración: 07minLeon Kok, bedryfshoof van Redefine Properties gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shell in Suid-Afrika wil sy tas pak en loop
06/05/2024 Duración: 11minAhmore Burger-Smid van Werksmans Prokureurs gesels oor Shell wat SA wil verlaat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
’n Hartseer “Woodstock van kapitalisme”
06/05/2024 Duración: 07minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Berkshire Hathaway se jaarvergadering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Pasop vir geraas voor die verkiesing
06/05/2024 Duración: 04minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06de Mei 2024
06/05/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
03/05/2024 Duración: 19minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waarom vat boedels so lank om af te handel?
03/05/2024 Duración: 05minEric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom sê hy hou die ligte aan met sonkrag
03/05/2024 Duración: 09minThomas Conradie – algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese, Eskom Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE styg saam met internasionale markte en die rand wen weer veld teen die dollar
03/05/2024 Duración: 11minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03de Mei 2024
03/05/2024 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa
02/05/2024 Duración: 12minAdv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter