Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 39:30:42
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
12/04/2024 Duración: 19minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tegnologie bring die apteek nog nader aan jou huis
12/04/2024 Duración: 02minJustin Buys, hoof van kliëntediens by RecoMed gesels oor hoe jy die apteek aan jou selfoon kan bind. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar kom ‘n mark vir elektrisiteit
12/04/2024 Duración: 07minTheo Winter, korporatiewe finansiële konsultant by Enpower Trading gesels oor ‘n mark vir elektrisiteit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar
12/04/2024 Duración: 07minDr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
‘n Sterker dollar sit die rand onder druk
12/04/2024 Duración: 09minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12de April 2024
12/04/2024 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar steek meer in mangaan as staal
11/04/2024 Duración: 14minLouis Nel – uitvoerende hoof, Manganese Metal Company Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Plant-gebaseerde worse en frikkadelle kan as “vleis” bemark word
11/04/2024 Duración: 08minJowidene Van Schalkwyk van die Raad vir Verbruikersgoedere (CGCSA) gesels oor die hofuitspraak oor die bemarking van plant-gebaseerde produkte wat vleisprodukte naboots. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WeBuyCars se blink notering
11/04/2024 Duración: 10minFaan van der Walt, uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars gesels oor WeBuyCars se notering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sibanye Stillwater wil tot 4000 mense afdank, ondanks rekordhoë goudprys
11/04/2024 Duración: 06minJames Wellsted, visepresident vir beleggersverhoudinge en korporatiewesake by Sibanye-Stillwater gesels oor herstruktureringsplanne wat tot werkverliese kan lei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
11/04/2024 Duración: 06minNerina Visser ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rentekoers in Suid-Afrika, en die Amerikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11de April 2024
11/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jong Amerikaners verkies kripto bo eiendom en aandele
10/04/2024 Duración: 06minChristo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor jong Amerikaners wat kripto bo eiendom en aandele verkies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
E-tol word more-aand om 23:59 afgeskakel
10/04/2024 Duración: 07minAdv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa gesels oor e-tolstelsel wat afgeskakel word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die finansiële gemors by munisipale owerhede raak al hoe erger
10/04/2024 Duración: 07minCharl Kocks, uitvoerende hoof van Ratings Afrika gesels oor die jongste jaarlikse munisipale finansiële stabiliteitsindeks (MSFI). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan die SAL sonder Takatso oorleef?
10/04/2024 Duración: 13minDerek Hanekom, voorsitter van die SAL gesels oor nuwe aanstellings, en die SAL-Takatso-transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die son sak oor Ellies
10/04/2024 Duración: 07minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor renterkoerse, en Ellies wat likwideer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10de April 2024
10/04/2024 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Staatskas kry net ’n stompie van die R1-belasting wat op elke sigaret betaalbaar is
09/04/2024 Duración: 08minFrancois Van der Merwe, woordvoerder van Suid-Afrikaanse Tabak Transformasie Alliansie (Satta) gesels oor onwettige tabakhandel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amazon gaan die SA e-handelmark op sy kop keer
09/04/2024 Duración: 08minFrancois Van der Merwe, woordvoerder van Suid-Afrikaanse Tabak Transformasie Alliansie (Satta) gesels oor onwettige tabakhandel. Volg RSG Geldsake op Twitter