Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 37:28:22
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Die rand en die beurs hou aan wipplank ry

    06/12/2024 Duración: 08min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA geselsoor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners Antwoord luisteraarsvrae

    06/12/2024 Duración: 15min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vfrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe maak die KI modelle geld vir hulle beleggers?

    06/12/2024 Duración: 06min

    Carel de Jager van die WNNR verduidelik hoe KI modelle geld maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Senwes wys hulle resultate in moeilike omstandighede

    06/12/2024 Duración: 08min

    Francois Strydom, bestuurshoof van Senwes gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Amerikaanse ekonomie skep weer meer werkgeleenthede

    06/12/2024 Duración: 08min

    Dr Roelof Botha gesels oor die Amerikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06de Desember 2024

    06/12/2024 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Almal spog oor hulle joernalistieke wortels…

    05/12/2024 Duración: 10min

    Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat het in die landbousektor gebeur dat dit in die derde kwartaal met amper 30% gekrimp het?

    05/12/2024 Duración: 04min

    Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor die landbousektor in die derde kwartaal. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié bank se kliënte is baie gelukkig

    05/12/2024 Duración: 12min

    Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor 'n indeks deur DataEQ wat onthul hoe verbruikers oor Suid-Afrika se groot banke voel. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SAL-vlugte erg ontwrig nadat vlieëniers begin staak

    05/12/2024 Duración: 08min

    Ephraim Mphahlele, algemene sekretaris van die National Transport Movement (NTM) gesels oor die SAL-stakings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bitcoin noord van $100 000

    05/12/2024 Duración: 07min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderag 05 de Desember 2024

    05/12/2024 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop...

    04/12/2024 Duración: 07min

    Carel de Jager, leier van blokketting navorsingsgroep by WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence gesels oor bitcoin. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe Facebook-slenter steel miljoene van Suid-Afrikaners

    04/12/2024 Duración: 10min

    Jan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband gesels oor 'n nuwe Facebook-slenter. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering wil hê die mededingingskommissie moet na die pryse van vliegtuigkaartjies kyk

    04/12/2024 Duración: 07min

    Die regering sê die pryse van vliegtuigkaartjies is onbeskostigbaar vir Suid-Afrikaners, Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die regering se versoek dat ondersoek ingestel word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Famous Brands wil kospryse verlaag

    04/12/2024 Duración: 07min

    Tiger Brands het vandag winnsyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondihg, die omset was basies onveranderd en die wins was 4% hoër. Die uitvoerende hoof, Tjaart Kruger gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Exxaro-hoof geskors

    04/12/2024 Duración: 06min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor SAL, Exxaro se uitvoerende hoof wat voorlopig geskors is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 04de Desember 2024

    04/12/2024 Duración: 42min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Capespan voer nou deur Walvisbaai uit

    03/12/2024 Duración: 06min

    Charl du Bois, besturende direkteur van Capespan bespreek hulle planne met die uitvoere van tafeldruiwe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie

    03/12/2024 Duración: 07min

    Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor hoe om jouself te beskerm teen ponzi skemas. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8