Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:13:47
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO Pledge. Volg RSG Geldsake op Twitter