Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 38:20:52
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
03/05/2024 Duración: 19minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waarom vat boedels so lank om af te handel?
03/05/2024 Duración: 05minEric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom sê hy hou die ligte aan met sonkrag
03/05/2024 Duración: 09minThomas Conradie – algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese, Eskom Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE styg saam met internasionale markte en die rand wen weer veld teen die dollar
03/05/2024 Duración: 11minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03de Mei 2024
03/05/2024 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa
02/05/2024 Duración: 12minAdv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Drie van die vier internetkabels onder die see is reggemaak
02/05/2024 Duración: 05minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor internetkabels wat reggemaak word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nampo beloof weer ‘n landbouskouspel
02/05/2024 Duración: 07minDr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor Nampo. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goeie nuus vir groen energie
02/05/2024 Duración: 05minFrancois Venter, senior bestuurder van Nedgroup Investments Cash Solutions gesels oor groen energie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die aankopebestuursindeks is op sy hoogste vlak sedert Maart 2022
02/05/2024 Duración: 06minLisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor Absa se aankopebestuursindeks (PMI). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE ry wipplank vandag , ten spyte van ‘n positiewe begin in die VSA
02/05/2024 Duración: 10minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 02de Mei 2024
02/05/2024 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kyk hier as jou maatskappy se werkers minder gemaak word
30/04/2024 Duración: 14minProf Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die goeie vertoning van die JSE is nie onverwags nie
30/04/2024 Duración: 15minDr Chris Harmse, ekonoom by Sequoia Capital Management gesels oor die JSE se goeie vertoning. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vryheidsdag het nog baie waarde
30/04/2024 Duración: 14minProf Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die waarde van Vryheidsdag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1ste Mei 2024
30/04/2024 Duración: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kunsmatige intelligensie word gebruik om ‘n skoolhoof in die pad te steek
30/04/2024 Duración: 06minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Kunsmatige Intelligensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar wag nog beperkings op kriptofondse
30/04/2024 Duración: 05minCarel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor nog beperkings op kriptofondse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk
30/04/2024 Duración: 09minProf Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings
30/04/2024 Duración: 08minPetronell Kruger, programbestuurder by Healthy Living (HEALA) gesels oor belangrike inligting op kosverpakkings. Volg RSG Geldsake op Twitter