Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 37:28:22
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Die wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking

    03/12/2024 Duración: 06min

    Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die wysigingswet op gelyke indiensneming. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Meester se kantoor is op sy knieë

    03/12/2024 Duración: 11min

    Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor die Meester se kantoor se probleme. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Landbou slaan die ekonomiese groeikoers in sy wind

    03/12/2024 Duración: 09min

    Statistieke SA het vandag die ekonomiese groei syfers bekend gemaak. Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 'n Rustige dag op die markte, maar dis nie noodwendig sleg nie

    03/12/2024 Duración: 04min

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 03de Desember 2024

    03/12/2024 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe warm was Swart Vrydag?

    03/12/2024 Duración: 06min

    Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor Swart Vrydag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 02de Desember 2024

    02/12/2024 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat het Astral se naam met hoenders te doen?

    02/12/2024 Duración: 09min

    Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor Astral se geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Naspers en Prosus se planne begin werk

    02/12/2024 Duración: 06min

    Nico Marais, finansiële hoofbestuurder by Prosus gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Alexforbes baat by tweepotstelsel

    02/12/2024 Duración: 08min

    Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes gesels oor die groep se finannsiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is die regering van nasionale eenheid stabiel?

    02/12/2024 Duración: 17min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte en die regering van nasionale eenheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    29/11/2024 Duración: 17min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Ettienne Bezuidenhout,welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Namibië baklei ook teen Starlink

    29/11/2024 Duración: 10min

    Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink se probleme in Namibië en Australiërs wat beplan om almal onder 16 te verbied om sosiale media te gebruik. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SARS wil sy regskoste van belastingbetalers verhaal

    29/11/2024 Duración: 06min

    Pieter Faber, uitvoerende beampte belasting by Saica bespreek die Inkomstediens se planne om sy regskoste van belastingbetalers verhaal. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Shoprite sê SwartVrydagverkope loop ‘n barshou

    29/11/2024 Duración: 03min

    Ilze Bylos, hoofbemarkingsbeampte van Shoprite gesels oor Swart Vrydag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe fonds hou dalk die grootste goudreserwes nog

    29/11/2024 Duración: 09min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 29ste November 2024

    29/11/2024 Duración: 51min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Stephan Serfontein

    28/11/2024 Duración: 16min

    Die finansiële direkteur van Omnia, Stephan Serfontein gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 'n Nuwe kleinhandelaar, Boxer, word op die JSE ingelyf

    28/11/2024 Duración: 05min

    Boxer het vandag sy plek op die Johannesburgse aandelebeurs ingeneem, ’n historiese mylpaal vir die kleinhandelsmark in Suid-Afrika. Renier van Zyl, senior portefeulje bestuurder by die Efficient Group gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA kyk na Qatar vir gas

    28/11/2024 Duración: 08min

    Jaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereeniging gesels oor SA wat na Qatar kyk vir gas. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8