Rsg Geldsake Met Moneyweb

Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk

Informações:

Sinopsis

Prof Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep. Volg RSG Geldsake op Twitter