Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die rand en die beurs hou aan wipplank ry
06/12/2024 Duración: 08minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA geselsoor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners Antwoord luisteraarsvrae
06/12/2024 Duración: 15minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vfrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe maak die KI modelle geld vir hulle beleggers?
06/12/2024 Duración: 06minCarel de Jager van die WNNR verduidelik hoe KI modelle geld maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Senwes wys hulle resultate in moeilike omstandighede
06/12/2024 Duración: 08minFrancois Strydom, bestuurshoof van Senwes gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Amerikaanse ekonomie skep weer meer werkgeleenthede
06/12/2024 Duración: 08minDr Roelof Botha gesels oor die Amerikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06de Desember 2024
06/12/2024 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Almal spog oor hulle joernalistieke wortels…
05/12/2024 Duración: 10minLouis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat het in die landbousektor gebeur dat dit in die derde kwartaal met amper 30% gekrimp het?
05/12/2024 Duración: 04minJolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor die landbousektor in die derde kwartaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié bank se kliënte is baie gelukkig
05/12/2024 Duración: 12minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor 'n indeks deur DataEQ wat onthul hoe verbruikers oor Suid-Afrika se groot banke voel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SAL-vlugte erg ontwrig nadat vlieëniers begin staak
05/12/2024 Duración: 08minEphraim Mphahlele, algemene sekretaris van die National Transport Movement (NTM) gesels oor die SAL-stakings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bitcoin noord van $100 000
05/12/2024 Duración: 07minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderag 05 de Desember 2024
05/12/2024 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop...
04/12/2024 Duración: 07minCarel de Jager, leier van blokketting navorsingsgroep by WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence gesels oor bitcoin. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe Facebook-slenter steel miljoene van Suid-Afrikaners
04/12/2024 Duración: 10minJan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband gesels oor 'n nuwe Facebook-slenter. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering wil hê die mededingingskommissie moet na die pryse van vliegtuigkaartjies kyk
04/12/2024 Duración: 07minDie regering sê die pryse van vliegtuigkaartjies is onbeskostigbaar vir Suid-Afrikaners, Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die regering se versoek dat ondersoek ingestel word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Famous Brands wil kospryse verlaag
04/12/2024 Duración: 07minTiger Brands het vandag winnsyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondihg, die omset was basies onveranderd en die wins was 4% hoër. Die uitvoerende hoof, Tjaart Kruger gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Exxaro-hoof geskors
04/12/2024 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor SAL, Exxaro se uitvoerende hoof wat voorlopig geskors is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 04de Desember 2024
04/12/2024 Duración: 42minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capespan voer nou deur Walvisbaai uit
03/12/2024 Duración: 06minCharl du Bois, besturende direkteur van Capespan bespreek hulle planne met die uitvoere van tafeldruiwe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie
03/12/2024 Duración: 07minHennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor hoe om jouself te beskerm teen ponzi skemas. Volg RSG Geldsake op Twitter