Informações:
Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster: 'Ek wil jou raad gee, My oog oor jou hou'
17/04/2024 Duración: 04min"Here, hou U oog oor my, leer en onderrig my, wys my die pad wat ek moet stap."
-
ToekomsVenster: Laat my oorwinningsliedere sing
17/04/2024 Duración: 03minEk wonder of jy in jou geloofgemeenskap die “Oorwinningslied” sing?
-
ToekomsVenster: Om jou sonde te bely
15/04/2024 Duración: 04minDalk herinner die Heilige Gees jou oor ʼn saak wat jy voor die Here in die reine moet bring. Doen dit sommer nou, doen dit in opregtheid en ervaar die volle vryspraak van God.
-
ToekomsVenster: Niks anders as rebellie
15/04/2024 Duración: 06minDie wêreld lyk soos wat dit lyk vanweë sonde. Sonde is niks anders as rebellie teen God en sy standaard nie.
-
ToekomsVenster: Wie se sonde vergewe word
15/04/2024 Duración: 04minDie Bybel sê dat ons sonde soos ʼn skeidsmuur is tussen ons en God. Die skeidsmuur is egter afgebreek vanweë die volmaakte offer wat Jesus aan die kruis van Golgota gebring het. Gaan lees gerus maar Jesaja 59:2.
-
ToekomsVenster: Loop jou skoene deur vir die Evangelie
10/04/2024 Duración: 04minHet jy al vir iemand vertel?
-
ToekomsVenster: Waarlik vry, of nie?
10/04/2024 Duración: 05minOns het genade nodig en God gee dit vrylik aan elkeen wat daarvoor vra.
-
ToekomsVenster: Wat glo jy van Christus?
10/04/2024 Duración: 05min“Kies en besluit wat jy van My glo”. Het dit dalk tyd geword dat jy kies, besluit, verwoord, dalk neerskryf wat jy van God Drie-enig glo?
-
ToekomsVenster: Moenie toegee nie
09/04/2024 Duración: 04minOns wil nie een dag hoor dat die Here vra, waarom het jy nie geleef nie? Waarom het jy jou tuisgemaak in tragedie, hartseer, bitterheid en verwyt?
-
ToekomsVenster: Die bose is ʼn werklikheid
08/04/2024 Duración: 04minOns is inderdaad gewapen met die volle wapenrusting van God. Ons laat ons nie intimideer nie, maar word ook nie onvoorbereid gevang nie.
-
ToekomsVenster: Die dimensies van die kruis
04/04/2024 Duración: 02minJesus het jou lief sodat jy die maatjie langs jou kan liefhê. Dit werk nie anders nie. Die een is voorwaarde, die ander die noodwendige gevolg.
-
ToekomsVenster: Daardie halwe sny brood
04/04/2024 Duración: 03minMiskien kan jy in jou vriendekring of Bybelstudiegroep besin oor hoe julle ʼn bydrae kan lewer om honger in ons sonskynland te help aanspreek.
-
ToekomsVenster: Wat dan is die sin van alles?
03/04/2024 Duración: 03minAs God nie daar is nie, watter sin het alles? Maar nou is Hy daar, werksaam in ons lewens en in ons wêreld. Skep moed!
-
ToekomsVenster: Die spiraal na Bo
02/04/2024 Duración: 05minAs jy dit in jou eie krag aandurf sal dit jou onderkry. Gewapen met die volheid van God in Christus Jesus lyk dinge anders. Dit verteenwoordig uitdagings wat in die krag van sy Gees aangedurf kan word.
-
ToekomsVenster: Die spiraal na onder
28/03/2024 Duración: 03minNatuurlik wil die Here nie hê dat ons so moet leef nie. Daar is ʼn ander manier om die lewe en sy uitdagings te benader.
-
ToekomsVenster: Hoe kyk ons na mekaar?
25/03/2024 Duración: 03minDie Man aan die kruis kyk met soveel empatie na ons. Hoe kyk ons na mekaar?
-
ToekomsVenster: Ons is mens onder mense
25/03/2024 Duración: 05minPaasfees herinner ons dat God die wêreld, die hele wêreld, die mensewêreld ingesluit, so lief het dat Hy sy beste opoffer sodat iets van eg menswees herstel kon word.
-
ToekomsVenster: Gegiet in God se beeld
25/03/2024 Duración: 03minWaartoe roep die gebeure ons as dit nie tot diepe dankbaarheid, verwondering en toewyding is nie?
-
ToekomsVenster: Moenie jou hart verloor nie
25/03/2024 Duración: 03minOns mag nie toegee aan die harteloosheid van die wêreld nie.
-
ToekomsVenster: Is God afwesig?
25/03/2024 Duración: 04minDan sê die spreker na wie ek verwys dat dit nie God is wat by wyse van spreke verhoor word nie, ons staan skuldig. Wat het ons met hierdie wêreld, wat God in sy wysheid aan ons toevertrou het, gemaak?