Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster: God sorg vir jou

    ToekomsVenster: God sorg vir jou

    01/09/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Ons het rede om te sing.

  • ToekomsVenster: Genade vir jou

    ToekomsVenster: Genade vir jou

    31/08/2020 Duración: 05min

    Maroela Media — Dié geskenk se naam is Jesus. Hy is die vergestalting van genade en vrede.

  • ToekomsVenster: Leef deur die Heilige Gees

    ToekomsVenster: Leef deur die Heilige Gees

    31/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Dit is eers wanneer ons die Gees van die Here vertrou en vra om ons in die Waarheid te lei dat die diepere dimensies van God se Woord vir ons ontsluit word.

  • ToekomsVenster: God verhoor skietgebede

    ToekomsVenster: God verhoor skietgebede

    28/08/2020 Duración: 05min

    Maroela Media — God is oomblik viroomblik by en met ons.

  • ToekomsVenster: Jy staan nie alleen nie

    ToekomsVenster: Jy staan nie alleen nie

    27/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — God, Immanuel is by en met jou. Jy is nie alleen nie. Die oorwinning is reeds behaal.

  • ToekomsVenster: Covid-19 sal ook verbygaan

    ToekomsVenster: Covid-19 sal ook verbygaan

    27/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — God is groter as alles en almal. Luister hoe hierdie verse hoop laat opvlam.

  • ToekomsVenster: Moenie moed opgee nie

    ToekomsVenster: Moenie moed opgee nie

    25/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — God het ons nie vergeet nie. Sy Koninkryk kom.

  • ToekomsVenster: Nuwe lewe wag op jou

    ToekomsVenster: Nuwe lewe wag op jou

    25/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Laat Hom toe om lewe in jou te wek. Dit is nooit te laat nie.

  • ToekomsVenster: Glo soos ’n kindjie

    ToekomsVenster: Glo soos ’n kindjie

    24/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Jesus sê ons moet soos kinders word as ons die Koninkryk wil beërwe. Onverskrokke, energiek gelowig, liefdevol en amper naïef. Is jy bereid om soos ʼn kind te glo?

  • ToekomsVenster: Gee Hom ’n kans

    ToekomsVenster: Gee Hom ’n kans

    21/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Klou jy nog verbete vas omdat jy twyfel dat God goeie bedoelings met jou het? Gee Hom ʼn kans. Hy sal jou nie teleurstel nie.

  • ToekomsVenster: Luister na sy stem

    ToekomsVenster: Luister na sy stem

    21/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Die Here kom na jou in die stilte van die oomblik.

  • ToekomsVenster: Skep moed

    ToekomsVenster: Skep moed

    20/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Die boodskap aangaande Jesus is soos ʼn lamp wat in die donker skyn. Wie op Hom vertrou sal nie teleurgestel word nie, sê die Woord.

  • ToekomsVenster: Gaan dinge ooit weer verander?

    ToekomsVenster: Gaan dinge ooit weer verander?

    17/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — God maak ʼn nuwe begin met sy mense. Sy ewigdurende en onveranderlike liefde sorg daarvoor.

  • ToekomsVenster: Dit wat regtig belangrik is

    ToekomsVenster: Dit wat regtig belangrik is

    14/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Jesus se antwoord wys daarop dat wat by die mond uitkom verraai wat binne aan die gang is.

  • ToekomsVenster: Here red my

    ToekomsVenster: Here red my

    13/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Jesus was al die tyd daar. Hy sal jou nie teleurstel nie. Al is die storm hoe bedreigend, jy is veilig in sy hand.

  • ToekomsVenster: Die Here is nie afwesig nie

    ToekomsVenster: Die Here is nie afwesig nie

    12/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Ons enigste troos in lewe en dood is dat ons aan Jesus Christus behoort.

  • ToekomsVenster: Alles tot eer van God

    ToekomsVenster: Alles tot eer van God

    12/08/2020 Duración: 04min

    Maroela Media — Is jy lankmoedig en verdraagsaam?

  • ToekomsVenster: Hy weet die beste

    ToekomsVenster: Hy weet die beste

    11/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Is jy so oorgegee dat die Pottebakker maar na goeddunke kan werk?

  • ToekomsVenster: Glo jy dit?

    ToekomsVenster: Glo jy dit?

    11/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Die oorwinning staan egter seker en vas en wie in die finale dag opstaan sal nooit weer sterwe nie. Glo jy dit vra Jesus vir my en jou?

  • ToekomsVenster: Is jy beskikbaar?

    ToekomsVenster: Is jy beskikbaar?

    11/08/2020 Duración: 03min

    Maroela Media — Moenie hoop opgee nie, daar is altyd die belofte van ʼn nuwe dag.

página 1 de 8

Informações: