Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Oupas se lyntjies
18/10/2024 Duración: 04minEk soek steeds na ʼn metafoor wat kleinkinders beskryf.
-
ToekomsVenster | Troetel jou gisters
18/10/2024 Duración: 03minDis tyd vir nuwe en vernuwende denke, vir die jonger geslag om deur te kom.
-
ToekomsVenster | Stop, sê die rooi lig
16/10/2024 Duración: 04minIs die lig vandag groen, geel of rooi vir jou? Kinders weet wat dit beteken. En jy?
-
ToekomsVenster | Die immergroen Evangelie
14/10/2024 Duración: 05minHy is alles, genoegsaam en oorvloedig. Die Evangelie praat mos van lewe en oorvloed.
-
ToekomsVenster | As God ‘maar’ sê verander dinge
14/10/2024 Duración: 04minGod slaap nie. Laat Hom toe om jou te ontmoet. Roep Hom aan.
-
ToekomsVenster | Alle kinders verdien dit
10/10/2024 Duración: 03min"Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle."
-
ToekomsVenster | Bly koersvas
10/10/2024 Duración: 04minKoersvas, op weg met God Drie-enig, oortuig en vasberade, is die roeping van elke gelowige.
-
ToekomsVenster | Wat in jou hart is
08/10/2024 Duración: 05minEk wonder of jy met my kan identifiseer? Die paaie wat my gedagtes in een enkele dag loop, is asembenewend.
-
ToekomsVenster | Begin daarvolgens lewe
08/10/2024 Duración: 04minEk is ʼn gunsgenoot, ʼn erfgenaam en ʼn mede-erfgenaam van God in Christus Jesus. Dalk tyd dat ons hierdie status bewustelik toeëien en daarvolgens begin lewe.
-
ToekomsVenster | Hoe gebruik ons die Bybel?
07/10/2024 Duración: 06minDit getuig van ʼn nederige lees en interpretasie van die Here se Woord.
-
ToekomsVenster | Leef in vrede
02/10/2024 Duración: 03minMiskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf.
-
ToekomsVenster | Om Sy Woord te verkondig
02/10/2024 Duración: 06minTog wonder ek, weet jou en my buurman, kollega, vriend, familielid, van Jesus?
-
ToekomsVenster | Wat ook al beskikbaar is
02/10/2024 Duración: 05minDie voorreg om so ʼn keuse uit te oefen is die meeste mense in Suid-Afrika nie beskore nie.
-
ToekomsVenster | ‘Prys ons God’
01/10/2024 Duración: 05minGod woon met sy omvattende heerlikheid binne elkeen van ons.
-
ToekomsVenster | ‘Waar twee of drie in Sy Naam vergader’
30/09/2024 Duración: 06minDie Here werk op verrassende maniere. Ons moet nooit te gewoond raak aan genade nie.
-
ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rus
23/09/2024 Duración: 03minKom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit.
-
-
ToekomsVenster | Hoe definieer jy jouself?
23/09/2024 Duración: 03minDit is duiselingwekkend wat God van ons – my en jou – dink. Dit is ons primêre identiteit en vertrekpunt vir alles.
-
ToekomsVenster | ʼn Ware erfenis wat in die hemel bewaar word
23/09/2024 Duración: 03minHierdie erfenis is in alle opsigte verhewe en gesog – strewe daarna.
-
ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nie
23/09/2024 Duración: 05minDie lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe.