Informações:
Sinopsis
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..
Episodios
-
-
-
-
Brêkfis met Derrich
03/10/2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dahlias en ander bolplante, vrugtevlieë en Tuindag. Die plant van die week is die Knockout Radrazz-roos.
-
-
Brêkfis met Derrich
26/09/2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die natmaak, terugsny en voeding van plante; hoe om plante reg te plant en clivias. Die plant van die week is Philodendron Hope.
-
-
Brêkfis met Derrich
26/09/2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die aarde se magneetveld.
-
-
-
-
Brêkfis met Derrich
19/09/2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lenteblomme, vrugtebome, die natmaak van tuine en grasperke. Die plant van die week is Abelia Grandiflora Radiance.
-
Brêkfis met Derrich
12/09/2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se watervalle.
-
-
-
Brêkfis met Derrich
12/09/2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor katjiepierings, krulblaar en wintergras.
-
-
-
Brêkfis met Derrich
05/09/2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rotgif; saailinge; boslelies; en die bome van die jaar. Die plant van die week is Lavendula Pink Princess.
-