Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Redding deur Frieda van den Heever
09/12/2024 Duración: 19min"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."
-
Hoop in moeilike tye deur Theo Geyser
02/12/2024 Duración: 22min“Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”
-
Hier. Is. Ek. deur Frieda van den Heever
25/11/2024 Duración: 11min“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”
-
Vry deur Liefde deur Theo Geyser
18/11/2024 Duración: 23minOns almal verlang na die liefde maar vrees dit. - Gerald May
-
Vrygewig: Voëlvry of Vuisvas deur Theo Geyser
15/11/2024 Duración: 13minOns siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...
-
Rus in die onwis deur Frieda van den Heever
03/11/2024 Duración: 25min“Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya Angelou
-
Vergenoeg of vêr van genoeg? deur Theo Geyser
28/10/2024 Duración: 18min"Waar vind jou hart rus of wie maak die leegte in hart stil? Hoe sal jy weet as God dit gedoen het?..."
-
Kom'in kom'in deur Frieda van den Heever
21/10/2024 Duración: 22min“Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna Macy
-
Bergpredikasie: Salig is die vredemakers deur Theo Geyser
14/10/2024 Duración: 18min"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:
-
Koortjies, Katarakte en Karakters deur Frieda van den Heever
08/10/2024 Duración: 21min“Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1
-
Bergpredikasie: Salig is die wat barmhartig is deur Frieda van den Heever
30/09/2024 Duración: 27min“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohr
-
Bergpredikasie: Salig is die wat rein van hart is deur Deon Meiring
24/09/2024 Duración: 17min“Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” (Matt.5:8)"
-
Bergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever
16/09/2024 Duración: 19min"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van God te wees is om direk verbind aan en geanker te wees in hierdie kragveld."
-
Bergpredikasie: Salig is die wat treur deur Theo Geyser
09/09/2024 Duración: 25min"Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word."
-
Bergpredikasie: Salig is die sagmoediges deur Frieda van den Heever
05/09/2024 Duración: 22min"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."
-
Bergpredikasie: Arm van Gees deur Theo Geyser
27/08/2024 Duración: 28minJesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met "pouring empty into empty.
-
Hoekom swem ek stroomop? deur Johan Geyser
19/08/2024 Duración: 36min"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..."
-
Siel-Kundig: Seën my siel deur Frieda van den Heever
12/08/2024 Duración: 24min"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."
-
Siel Kundig - Sielsverduistering deur Theo Geyser
06/08/2024 Duración: 25min"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin projekteer, of dit gebruik om goddelike toestemming vir ons eie dade te rasionaliseer nie..."
-
Siel Kundig - Ons praat in (hospi)tale deur Frieda van den Heever
29/07/2024 Duración: 23min"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..."