Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Agter Mure: Rusteloosheid deur Theo Geyser
27/04/2020 Duración: 16minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
Kloostertyd: Aan Die Vreemdelinge In Die Verstrooiing deur Pierre Du Plessis
20/04/2020 Duración: 35minDie audio van die diens wat op Facebook en Youtube beskikbaar is.
-
Agter Mure: Die Einde Van Die Wêreld deur Theo Geyser
19/04/2020 Duración: 13minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
Opstandingsondag: 8 Dag Week met Pierre Du Plessis
19/04/2020 Duración: 23minDie audio van die live diens wat op Youtube of Facebook beskikbaar is.
-
-
-
Kloostertyd: Blindes & Konings (Palmsondag) deur Pierre Du Plessis
06/04/2020 Duración: 37minDie audio van InVia Kaapstad se Live Aanddiens op 5 April. Om 'n bydrae te maak, maak gerus gebruik van Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/STB27375
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Hoop is 'n rivier deur Theo Geyser
06/04/2020 Duración: 16minDie preek audio van die InVia Live Oggenddiens op 5 April.
-
Kloostertyd: Snowglobes en Angs deur Pierre Du Plessis
30/03/2020 Duración: 23minDie audio van InVia Kaapstad se Live uitsending.
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Isolasie 21 met Theo Geyser
30/03/2020 Duración: 15minDie audio van InVia Stellenbosch se Live uitsending.
-
Covid-19: As My Wêreld Platval - Vrees met Theo Geyser
23/03/2020 Duración: 19minDie audio van InVia Stellenbosch se Live uitsending.
-
Lent: Minder Bekommernis, Meer Vrede met Pierre Du Plessis
16/03/2020 Duración: 27minVir die slides wat tydens die diens gebruik, volg gerus hierdie skakel: https://www.slideshare.net/secret/tHoyKhzkLJxTuE
-
Lent: Minder Skuldig, Meer Genade met Johan van den Heever
09/03/2020 Duración: 30minVolg gerus dié skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik was: https://www.slideshare.net/secret/qnX0NGHudEI6BT
-
Ouderdomsdiskriminasie met Theo Geyser, John De Gruchy, Frieda van den Heever & Martin De Villiers
09/03/2020 Duración: 55minLanglewendheid gaan die nuwe ongelykheid word. Die grootste, groeiende deel van die bevolking is ouer as 65. Die arbeidsmark sukkel reeds om afgetredenes te befonds, maar soos besetenes gryp ons na verjongingskure en ’n langer lewe. Frieda van den Heever en Theo Geyser gesels met Dr. Martin de Villiers en Prof. John de Gruchy, kenners op die vakgebied van gerontologie en kyk na die rol wat ’n gesonde spiritualiteit binne veroudering kan speel.
-
Lent: Minder Van Myself, Meer Van Hom met Pierre Du Plessis
03/03/2020 Duración: 27minLaai die 'slides' hier af: https://www.slideshare.net/secret/LSijAtj8diiG46 Teks: Johannes 4 19 Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is. 20 Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle sê dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is. 21 Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom 'n uur wanneer julle nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem die Vader sal aanbid nie. 22Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons weet, want die saligheid is uit die Jode. 23 Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. 24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. 25 Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Messías kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig. 26 Jesus sê vir haar: Dit is Ek wat met jou spreek! 27 En op dié oomblik het sy dissipels gekom en hulle verwonder dat Hy met 'n vrou in gesprek was. Tog het niemand
-
Sinai, Hutte en Maansiekte. Sondag van Verheerliking deur Pierre Du Plessis
23/02/2020 Duración: 24minVolg gerus die skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/2QbjHyomrgmcuD
-
Filémon - 'n Brief met 335 Woorde: Verantwoordelikheid met Theo Geyser
23/02/2020 Duración: 26minEk wonder baie hoe Onesimus moes voel. Jy hoor niks van hom nie. Hy is 'n vlugteling wat ‘n doodsvonnis het omdat hy van sy baas, Filémon, weggevlug het. Die boek Filémon het slegs 25 verse in die Bybel, en Onesimus se naam word vir die eerste keer eers in vers 10 genoem. Hy het soos baie ander wat gemarginaliseer word, geen stem nie. Hy is immers net ‘n slaaf. Paulus kan darem roem oor sy apostelskap en Filémon oor al sy rykdom wat ook nou die evangelie dien. Maar Onesimus kan nie sy saak stel nie. Ons weet niks van sy verlanges of die redes waarom hy werklik gevlug het van sy baas nie. Ons probeer hom deur Paulus en Filémon verstaan.
-
Grootword. 6de Sondag na Epifanie deur Pierre Du Plessis
17/02/2020 Duración: 35minVolg gerus hierdie skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/EjYGF9XpvCb80g
-
Filémon - 'n Brief met 335 woorde: Oorgawe met Theo Geyser
17/02/2020 Duración: 27minVolg gerus hierdie skakel vir die slides wat tydens die diens gebruik is: https://www.slideshare.net/secret/eaQlNiWFFtrFbx
-
Filémon - 'n Brief met 335 woorde: Vergifnis met Frieda van den Heever
10/02/2020 Duración: 31minVir die slides wat tydens die diens gebruik is, volg gerus die skakel: https://www.slideshare.net/secret/HHKx7tnL5mniAi