Die Tale Wat Ons Praat (rsg Potgooi)
Taaldinge
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Waar kry 'n mens antwoorde oor korrekte spelling of die regte betekenis van 'n woord of gepaste taalgebruik? Prof. Wannie Carstens praat met Ina Strydom oor die soorte bronne waar 'n mens die inligting kan kry.