Klipkouers Potgooi

Klipkouers Potgooi Kersfees Boodskap 2016

Informações:

Sinopsis

Jacques Basson — Wil jy hoor wat agter die skerms gebeur het met Klipkouers Potgooi in 2016? Kom luister bietjie. NB: Dankie vir jou ondersteuning in 2016. Ek wens jou en jou naaste 'n geseënde Kersfees en 2017 toe!