Maroela-onderhoude

Pretoria-fees is die plek waar jy wil wees

Informações:

Sinopsis

Liza en Ross Welsh, koördineerders van die Pretoria-fees, het in Maroela Media se ateljee kom draai om meer oor vanjaar se fees te vertel. Hulle sê dié fees beloof die grootste pret vir elke lid van die gesin in ʼn veilige en gesellige omgewing. Luister boaan hierdie berig na die volledige onderhoud en vind uit waarom jy nie vanjaar se Pretoria-fees kan misloop nie. Maroela Media