Pickard Henn Sermons

Die Vas

Informações:

Sinopsis

Die Vas is Bybels, tog praat min kerke nog oor dit of pas dit toe. In die woord van God sien ons hoe vas deurbrake vir mense gebring het. Ons vas nie sodat God kan verander nie, ons vas sodat ons kan verander.