Nb Publishers

Informações:

Sinopsis

Podcast by NB Publishers

Episodios

  • Kwela Book Chat: For You, I'd Steal a Goat by Niq Mhlongo with Sara-Jayne Makwala King

    22/07/2022 Duración: 57min

    In this week’s episode the award-winning broadcaster, journalist, and author Sara-Jayne Makwala King interviews Niq Mhlongo on his latest short story collection published by Kwela Books, For You, I’d Steal a Goat. In For You, I'd Steal a Goat, award-winning writer Niq Mhlongo presents masterfully told stories rooted in South African life. With his characteristic keen observations and insights into human nature, he explores the things people do for each other, but also to each other. Injustice, corruption, betrayal, jealousy, love, desire and loyalty are just some of the aspects of human interaction that feature in these stories. For You, I'd Steal a Goat is a collection filled with piercing poignancy, humour and twist endings that you won't forget. Order from leading bookstores nationwide or online. Also available as an e-book. More details on our website: http://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780795710223 This episode was recorded during the book launch at Exclusive Books V&A Waterfront in July 2022. Musi

  • Melinda Ferguson Books Chat with Ismail Lagardien & Ferial Haffajee

    08/07/2022 Duración: 59min

    In this week’s episode of the NB Publishers podcast, Ferial Haffajee chats to Ismail Lagardien about his book Too White to be Coloured, Too Coloured to be Black. His book is a hybrid narrative, blending memoir with social commentary and political analysis. Always in search of "home", the book tracks Ismail Lagardien's vast experiences of a deeply lived life, always against a backdrop of "unbelonging" ─ first as a reporter in the turbulent 80s, to studying economics at the LSE, then achieving a doctorate at the University of Wales, to working as a speechwriter at the World Bank in Washington. A unique and brilliant read. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781990973420 Music: “Silky” by Alex Figueira (https://freemusicarchive.org/music/alex-figueira/mentallogenic/silky/)

  • Tafelberg-boekgesprek: Tertius Kapp gesels met Carien Smith oor Bot

    24/06/2022 Duración: 50min

    In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending gesels Tertius Kapp met Carien Smith oor haar verrassende, onderhoudende kortverhaalbundel, Bot. In hierdie ambisieuse debuutbundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende ─ dog onmiddellik herkenbare ─ tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die "alledaagse". Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Hierdie episode is tydens 'n Exclusive Books-webinaar opgeneem. Bestel jou eksemplaar by jou naaste tak of hier aanlyn: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624092872

  • Queillerie-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Rudie van Rensburg oor sy boek Monster

    10/06/2022 Duración: 47min

    Luister na die jongste episode van NB-Uitgewers se podsending om te voel asof jy ook by Rudie van Rensburg se onlangse boekbekendstelling was! Jonathan Amid gesels met Rudie oor sy jongste spanningsroman, Monster. Waaroor gaan Monster? Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (lesers onthou hom uit 2019 se Vloek) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by 'n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapstad-tak van Mercurius, 'n gesiglose steunpilaar van die CIA. Intussen word ’n wêreldbekende Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Sy pad kruis weer met dié van Sarah, 'n bekende word grusaam keelaf gesny, en soortgelyke politieke moorde word uit die verlede opgediep. Saoediese agente en 'n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap. E

  • Tafelberg-boekgesprek: Ivor Price gesels met Johannes de Villiers oor Meer as jou seerkry

    02/06/2022 Duración: 55min

    Wat is post-traumatiese groei? Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Luister na dié episode van ons podsending vir Ivor Price se gesprek met Johannes de Villiers oor sy boek Meer as jou seerkry. Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef ─ en selfs sterker wees. Die roerende ware verhale van die mense met wie Johannes praat, wys dat pyn die saadjie kan wees vir iets kosbaar. Met die mindfulness-benadering wat hy hier deel, kan jy ook as ’n nuwe, wyser en meer deernisvolle mens aan die anderkant uitkom. Hierdie gesprek is oorspronklik in April 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: htt

  • Best Books Book Chat: Please Like What You See and Other Stories contributors

    27/05/2022 Duración: 11min

    In this episode of the NB Publishers podcast, we hear from contributors Cicely van Straten, Dumisani Hlatswayo, Ekow Duker, Elrica East, Mbali Sikakana and Pamela Newham about their stories in this anthology. Please Like What You See and Other Stories features original stories by established and debut authors aimed at English Home Language Learners in the Senior Phase. The stories vary in narrative structure, setting, theme and voice, and are arranged in this collection according to these literary features. The anthology explores genres from anecdotal to folk tales, science fiction and socio-political satire, and covers personal and social relationships, giving readers much food for thought. CAPS-aligned educational content enriches this collection, providing opportunity to develop and improve learners’ reading and comprehension skills. This book is especially suited to supplementary class reading. It includes all types of reading process questions: pre-reading, during-reading, and post-reading. The enrichm

  • Human & Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid in gesprek met Hannes Barnard oor Die wet van Gauteng

    20/05/2022 Duración: 54min

    Luister in die jongste episode van ons podsending na Jonathan Amid se gesprek met Hannes Barnard oor sy aksiebelaaide spanningsroman, Die wet van Gauteng. Waaroor gaan Die wet van Gauteng? Kaptein Cindie McKelly, ’n forensiese spesialis van Randfontein Polisiestasie, word een oggend in Februarie na ’n misdaadtoneel in Kagiso ontbied. Daar vind sy die oorskot van drie slagoffers in ’n verwaarloosde klinkersteenhuis: Twee Somaliese vroue en een Suid-Afrikaner – laasgenoemde met ’n koeëlronde gat waar sy linkeroog behoort te wees. Vroeg April ontvang Cindie ’n oproep van kaptein Awande Mhlanga, speurder in Parktown, oor drie moorde wat blykbaar ooreenstem met haar eie ondersoek. En ’n paar dae later vind hulle nóg ’n slagoffer met dieselfde modus operandi, op Muldersdrift. ’n Taakmag word saamgestel om die Oogarts, soos die media na die skerpskutter verwys, vas te trek. Ten spyte van ’n onbekwame brigadier en ewig krimpende begrotings, begin Cindie en Awande geleidelik ’n komplekse netwerk ontrafel wat staat

  • Kwela Book Chat: Adulting 101 by Jen Thorpe with Sam Beckbessinger

    12/05/2022 Duración: 53min

    In this episode of the NB Publishers podcast, Jen Thorpe helps us navigate the tricky terrain of adulthood and shares some great life hacks from her book Adulting 101. Sam Beckbessinger, author of Manage Your Money Like a Fucking Grownup, leads the discussion. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of Adulting 101 here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780795710445 Sometimes (often!) it is hard to be an adult. Yes, you can go to bed as late as you want, but you have to make decisions all the time. You have bills to pay and taxes to do. You need a place to live, and good people to live with, and you need a job. Then there is the government, crime, climate change and fake news. It’s enough to make you want to scream – WHY DID NOBODY TELL ME IT WOULD BE LIKE THIS? There is no roadmap that will take you through life without a few wrong turns, but there are a few tips and tricks that can make the journey easier. Adulting 101 will help you navigate the tricky ter

  • Human & Rousseau-boekgesprek: Gesprek met Louis Krüger oor Die verleiding van Eva de Winter

    05/05/2022 Duración: 38min

    In hierdie episode gesels die skrywer Louis Krüger met SARIE-boekeredakteur Phyllis Green. Die verleiding van Eva de Winter is 'n ragfyn bestekopname van die grysland in 'n huwelik, en tegelyk 'n verkenning van die skaduagtige en manipulerende wêreld van farmaseutika en big data. Deur die skrywer van o.m. Gevaarlike land (1990), Herinnering aan Agnes (1995) en Wederkoms: Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop (2009). Hierdie episode is opgeneem tydens ‘n Graffiti Aanlynkuier in April 2022. Bestel Die verleiding van Eva de Winter deur Louis Krüger hier by Graffiti Boeke se aanlynwinkel: https://www.graffitiboeke.co.za/af/384291/Boeke

  • Tafelberg-boekgesprek: Jean Meiring in gesprek met Ben Viljoen oor Die vloek van Levitikus

    28/04/2022 Duración: 55min

    In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending voer Jean Meiring 'n uiters interessante onderhoud met skrywer Ben Viljoen. Die vloek van Levitikus is Ben Viljoen se derde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020). Waaroor gaan Die vloek van Levitikus? Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy ‘andersheid’ dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op. Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word nie net die grense van daardi

  • Kwela Book Chat: The Man Who Loved Crocodile Tamers by Finuala Dowling with John Maytham

    21/04/2022 Duración: 42min

    In this episode of the NB Publishers Podcast we hear John Maytham in conversation with Finuala Dowling about her new novel, The Man Who Loved Crocodile Tamers. The interview was recorded at the book launch at Exclusive Books, V&A Waterfront in Cape Town. More about the book: Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was once engaged to Koringa, a crocodile tamer, and that he is buried in an unmarked grave. In between shifts at a call centre, with Doubt always looking over her shoulder, she works on a novel about him, ultimately drawing back the curtain on a complex, sad but also funny and enchanting life. The Man Who Loved Crocodile Tamers is a story about love, family, fear and the banishing of fear: a celebration of strong women and a defence of a ‘nervous’ man. Order The Man Who Loved Crocodile Tamers by Finuala Dowling from leading bookstores nationwide or online. Also available as an e-book. More details on our website: http://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780795709630 Mu

  • Lux Verbi-boekgesprek: Morné Mundey gesels met Barend Vos oor Rut en Boas

    14/04/2022 Duración: 14min

    Morné Mundey van Radio Helderberg gesels met die skrywer Barend Vos oor sy roman, Rut en Boas. Dr. Barend Vos is ’n bekroonde Christenskrywer en predikant. Waarom het Barend Vos hierdie Bybelverhaal gekies vir sy roman? Waaroor gaan Rut en Boas? Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonma Naomi ─ self ook 'n weduwee ─ wil teruggaan na Betlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Betlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab ─ dié Ragab wat 'n rooi tou uit Jerigo se muur laat hang het. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met die prostitute buite Betlehem se poorte gee. Oor alles heen waak die oudstes met hulle eie agendas, dikwels selfverryking of onregmatige bevoordeling. Hieruit triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en 'n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare ménse maak. Bestel Rut en Boas: 'n liefdesverhaal deur Barend Vos by goeie boek- en aanlyn

  • Tafelberg-boekgesprek: Koöperasiestories met Margit, Alexa & De Klerk

    31/03/2022 Duración: 47min

    Teatervervaardiger Margit Meyer-Rödenbeck gesels met mede-teaterfundi’s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Koöperasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart. Hierdie gesprek is oorspronklik in Februarie 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekgesprek-teaterkenners-gesels-oor-kooperasiestories-20220216 Bestel Koöperasiestories deur PG du Plessis by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Musiek: “After Christmas Blues (ID 1644)” deur Lobo Loco(https://freemusicarchive.org/music/Lobo_L

  • Melinda Ferguson Books Chat: White Trash by Terry Angelos with Tracy Going

    18/03/2022 Duración: 52min

    "It's enormously courageous to write the things you tell us in your book, because you did these things to yourself. You chose this lifestyle." In this episode, we hear from publisher Melinda Ferguson about this brave memoir, followed by a conversation between Tracy Going and the author of White Trash, Terry Angelos. More about White Trash by Terry Angelos: White Trash is a remarkable memoir told in vivid detail, laced with dark humour and savage honesty as the narrator unravels what it means to be a white African and what draws her into the brutal world of teenage sex work. But ultimately it's a story about finding a shard of light in the darkness, in a heroic quest to reinvent the self. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of book title here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781990973383 Music: "The Tide (Acoustic)" by Wildlight (https://freemusicarchive.org/music/Wildlight/The_Tide_Acoustic/Wildlight_-_The_Tide_Acoustic_-_08_From_The_Ground_Up_Acoust

  • Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Sidney Gilroy oor Vlam

    08/03/2022 Duración: 48min

    "Waarom lees mense spanningsfiksie vir ontvlugting in 'n land met soveel misdaad?" Die skrywer van Vlam, Sidney Gilroy, beantwoord hierdie en ander interessante vrae in sy gesprek met Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau. Vlam is nog ’n blitsblaaier deur Sidney Gilroy! Middernag, die skrywer se tweede roman, is in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon. Waaroor gaan Vlam? Speursersant Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha. In Parys ontmoet Sollie ’n handvol verdagtes: ’n kunsagent, ’n prokureur, ’n slagter, ’n bouer en ’n koerier. Voeg hierby ’n venynige aanneemkind, ’n jaloerse, skatryk eksman, die dorp se spra

  • Tafelberg-boekgesprek: Zelda Bezuidenhout gesels oor en lees voor uit Anderkant die blou

    07/03/2022 Duración: 06min

    In hierdie episode van NB-Uitgewers se potgooi gesels Zelda Bezuidenhout oor haar jeugroman, Anderkant die blou en sy lees ook 'n gedeelte voor. Dis altyd spesiaal om 'n voorlesing deur die skrywer self te hoor! Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie bekroon. In 2019 is sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie met die hoorspel As ‘n kind kom kuier en in 2020 behaal sy en haar medeskrywer Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. Bestel Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout by goeie boek- en aanlynwinkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624091929 Musiek: "Indigo Wild" deur Blue Sky Moon (ht

  • Tafelberg Book Chat: But He Speaks So Well by Ivan Johnson with Rebecca Davis

    04/02/2022 Duración: 56min

    What happens in Swakopmund stays in Swakopmund? In this episode of the NB Publishers podcast writer Rebecca Davis chats to Ivan Johnson about his memoir, But He Speaks So Well: Memoir of a South African identity crisis. More about the book: Join Ivan Johnson in this memoir of an identity crisis as a high-spirited boy from a close-knit family on the Cape Flats becomes a man amid the turmoil of 'The Struggle'. Joining the lily-white advertising industry, he ghosts from group to group, fitting in everywhere but belonging nowhere. Told with flair and irreverence, Ivan’s sharp eye and zest for life gives both food for thought and great entertainment. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of book title here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624092186 Music: "Stylish Groove" by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/stylish-groove)

  • Human & Rousseau Book Chat: The Haunted Library by Bontle Senne (Illustrated by Mogau Kekana)

    27/01/2022 Duración: 54min

    In this episode the renowned bookworm Lorraine Sithole chats to author Bontle Senne and illustrator Mogau Kekana about their book An Anansi Mystery: The Haunted Library. They discuss the inspiration for the story, the style of the illustrations, education, the importance of reading from a young age, and much more. Music: "Urban Haze" by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/urban-haze) More about the book: When twins, Karabo and Siphe, overhear some workers complaining about strange goings on at the construction site for the new library, Karabo is determined to find out more. Along with their friend Bandile and his trained police dog, Zuko, they sneak into the building to investigate. But they soon stumble upon a much greater adventure than they anticipated – with dancing ghosts, dangerous quests and one very strange magical creature . . . Order An Anansi Mystery: The Haunted Library from leading bookstores nationwide or online. More information on our website:

  • Human&Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Elrien Scheepers oor Donkerbloed

    21/01/2022 Duración: 58min

    In hierdie episode gesels Jonathan Amid met Elrien Scheepers oor haar jeugroman, Donkerbloed. Waaroor gaan dit? Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar spoor en wat is sy verbintenis met Lilith Rox, die direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite? Haar vriend Jax is veronderstel om haar te help soek, maar skielik verdwyn hy ook spoorloos . . . Die polisie stel lankal nie meer belang om uit te vind wat regtig daardie middag gebeur het nie. Maar Sybella móét net weet. Wanneer sy Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by nóg donker geheime. Watter prys sal sy vir die waarheid moet betaal? Bestel Donkerbloed deur Elrien Scheepers by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook beskikbaar as e-boek. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/en/view-bo

  • Tafelberg Book Chat: Midlife Money Makeover by Kim Potgieter with Maya Fisher-French

    18/11/2021 Duración: 48min

    In this episode of Tafelberg Book Chats the author of Midlife Money Makeover, Kim Potgieter, chats to Maya Fisher-French with a few guest appearances. Kim Potgieter is a leading authority on holistic financial planning. She has helped hundreds of clients put money in its right place – making sure it enables them to live the life they really want, one filled with inspiration and meaning. She is going to guide you through a radical relook at your life, and your money to become the best modern elder you can be. Please note this episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch in May 2021. Get your copy of Midlife Money Makeover here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624092094 Music: “Digital Age” by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/digital-age)

página 2 de 8