Harrismith Moedergemeente's Podcast
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 163:17:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episodios
-
-
Ontdek die moederhart van God
12/05/2019 Duración: 22minDs Ulrich se preek op Moedersdag uit Jesaja 49:14-18.Verskillende metafore/beelde van God - met die fokus op God as Moeder
-
Van Verwarring na Vertroue - Oorwin die Slaggate
05/05/2019 Duración: 33minDs Gert bring vir ons 'n boodskap uit Psalm 25.
-
-
Paasfees 2019 - Deel 3: Verlos vir 'n Nuwe Lewe
21/04/2019 Duración: 28minDie derde en laaste preek van die Paasfees Reeks - Verlos vir 'n nuwe lewe
-
Paasfees 2019 - Deel 2: Dood
19/04/2019 Duración: 29minDie tweede van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos
-
Paasfees 2019 - Deel 1: Gebroke
18/04/2019 Duración: 26minDie eerste van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos
-
-
Om naby God te leef
30/03/2019 Duración: 24minDie Ulrich se preek: Om naby God te leefDie lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8
-
-
Versoen tot Eenheid
16/03/2019 Duración: 25minDs Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.
-
-
-
Van Kookpunt tot Loadshedding
16/02/2019 Duración: 37minDs Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.
-
Wandel in God se Lig
16/02/2019 Duración: 33minDs Gert preek uit Jesaja 60. Wees Lig en Wandel in God se Lig.
-
Hoe aanbid ons God?
09/02/2019 Duración: 26minDs Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.
-
Week van Gebed - Dag 3
05/02/2019 Duración: 35minDie laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13. Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.
-
Week van Gebed - Dag 2
04/02/2019 Duración: 34minDie tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13. Gebed vir die stad se herstel.